35. ALLIE

By die dag van jou aanstelling was ons reeds vriende
Ek het jou gewaarsku dat die werk veeleisend gaan wees
Omdat ek van natuur met alle rasse kon deel
Het ek, jy en Bafana ʼn hegte vriendskap gebou
So veel so dat ons altyd as ʼn span saamgewerk het
Onthou jy nog Bloemfontein se City Lodge?
Waar hulle die fout gemaak het
Waar ons twee ʼn dubbel bed moes deel
Wie het die meeste geprotesteer
Dit was definitief nie ek nie?
Die beste guns wat jy vir my gedoen het
Was om daardie kerry by jou huis tee et
Dit saam met die hele span van die joernaal
Nou later kyk ons vriendskap na mekaar
Gun een kan sê dat jy minder van ʼn vriend is nie
Want jy staan ook uit bo baie vriende
Wanneer ons luister namekaar se lewens storie
Soms is dit van Asië, Amerika, Europa en ander wêreld sin..

06/09/2004