57. BOERPAMPOEN

Onthou die pampoenkoekies in die kinderdae
Dit is die modderkokkies wat vra
Of ons wel iets daardeur geleer het
Dat die vrou nou ook met die politiek bak
Die gelyke reg met die man het
Nog soek hulle vroulike voorregte
Wat nie vir die man gekom het nie
So het die man nou ʼn minder reg
Want die vrou se kant kom altyd eerste
So het die reenboogkoekie ook sy reg
Onder in sy eie blommetuin
Waar die nuwe bloeisels vrugte skep
Gelyke en vrede vrugte vir die mens
Waar almal dieselfde voorregte het
Ons kan nie dat Eva ons weer verlei nie
Net omdat die verleiende duiwel sy kop uitsteek nie
Omdat ons die pampoentjie altyd beskerm het
Kan die platjie met ʼn voorreg ʼn oerwoud word
Omdat die ander nie regtig gelyke regte gehad het nie
Daarom moet die vrou onderhewig wees aan die groot wet
Die man mag nie daar deur benadeel word nie
Ons moet nie die boerpampoen so op die kop sit nie.

12/09/2004