71.            HOLLANDERS

Los die vlieënde Hollander die skip is vry
Hy spook nou in ʼn ander baai
Afrikaans moet nou vertrek na hier die kaai
En sy voorouersmet ander woorde saai
Sodat hulle ook ons kan lees en van die jongeling maai
Want die kind van die suide laat hulle raai
Wie se ouers hulle sin was of opgelaai
Langs die kus van die oorste se vis
Wan Holland het die duike gewis
En nuwe grond is gewin uit twis
Sodat die Suiderkruis kinder hulle vermis
Soos die verlore seuns en dogters van hulle paleise
So bied die kinders verlore rykdomme
In die ou hawe stede op soek na ʼn vader
En ʼn vertroosting van donker oerwoude
Oor wie se woestyne hulle moes gewandel het
Om besoek af te lê na ʼn pelgrimstog
Met ʼn broodjie van woorde en ʼn sak vol droë wors
Die wees kinders kyk op na hulle herkoms
En vind inspirasie in die liefde van hulle taal
En Will hulle kos kom deel met hulle voorouers.

20/09/2004