66.            KAMEELDOORINGBOOMPIE

Kindle kameeldoringboompie
mens ken jou defensiewe wiggie.
Uit harde rots het jy wortels geskied
terwyl ander sade verby jou skiet.

Hoe so doringboom,
omring die grond die soom
of lewe jy in 'n eie droom
waar lê die werklikheidskroon?

Net soek en verstaan maak 'n wyse,
groei op jou takke omhoog
en dorings vir die verworpe
en seën kennis met 'n nat skadu droogte.
Sodat mens kan weer deel hê
aan positiewe vrugte.