17. REGIMENT

Sommige Boere dra al die kilt voor die boere oorloë
Vra die Kaapse hooglanders by die kasteel
By die eerste wêreld oorlog al is daar Boere in kilts
Vra maar die ou Transvaal en Pretoria se hooglanders
Vandag kan die hele Suid Afrika kilts dra
Hulle is die volenteers wat ons land beskerm
Hulle soms maak ʼn draai in Engeland
Van die koninklikes tot daardie groot klein nasie
In die hooglande by die noorde
Hulle is daardie ander groot nasie
Soos die nasie van Die Boere
Volgens uit die mond van ʼn wyse ou hottentot.

02/09/2004