48. TAAL ARMMOEDE

Vervloek is die vloekwoord
Vernederend is die kragwoord
Verwarmend is die verkleinende woord
Wat ander minder as ons maak
Dit bring ons net taal armmoede
Soos die grappies waar in hulle skuil
Onder die laksman van die taal
Al kroon hy hom Staats president
Kroon die wêreld hom met ʼn draad ring
Want sy klok lui maar vals
As hy nie vir ander goeie woorde het nie
En sy woordeskat is vol arsenaal
Hy kom soek nie vrede onder die volke nie
Of die selfde mense wat hoop in hom sien
Net die dapper harte sal reguit praat
Hulle is ons bebloede helde van die taal
Hulle beledig nie die taal armmoediges nie
Want hulle is gewapen met liefde
En met liefde kan hulle hardewoorde praat
Om dat die regte waarheid liefde is
Kom dit sag in die hardste waarheid
Dat die taal rykes nederig is
En die konings van hierdie wêreld is
Wat die taal beskerm vir hulle volk en vriende
Sodat dit die wêreld ryker maak en die Skepper plesier gee.

08/09/2004