7. VOLKSVERAAT

Sommiges verwys na volksraad
Heet hulle ooit die grootste gebod
Om jou naaste soos jy lief te hê.
Verraai liewers jou volk se ideale
As om die Skepper van die mensdom te veraai.
Ons verdraai soms die waarheid
En vind volksraad in niks
Ander volke is daar deur
En het so hulle haat verloor
As hulle nou net aan hulle identiteit vas hou.
Ons is as mensdom een groot volk
As ʼn skepping van een Skepper.
Om jou naaste lief te hê
Beteken nie net jou nasie nie
Daarom bepaal jou grootheid
Hoe wyd jy in die mensdom is
En hoeveel jy en jou nasie kan bydra
As hoe heilig en reg jy is.
Ons is net so goed as die laaste mens.

15/04/2004