45.            ALLEEN

Die leierlose suis,
en ander se leiers druis.
Nog het hy geen vrees,
hulle maak storms.
Hulle vind spoke
wat die wêreld nog moet sien
en stories wat 'n vuur
kan laat ontvlam.

Nog sal hy buig.
Die duiwel skreeu:
"Hel, wie is dié een?
In die vuur is hy koud
en in die donker brand sy lig warm
Hy is al-een."

18/06/1989