51.            DISLEKSIE

Meisiekind, wat het ek gesondig,
die ander het jy ook bygekom.
Ons wil, maar die' wil is niks.
Ons gee, maar dié wil bly niks.

Is die bedoeling goed?
Waarom die kritiek,
maak dit jou meer perfek,
of praat dit op u grond?

Kom grond dit waar ons staan,
jy met ‘n bril.
Kom sien dit waar ons staan,
jy wat volg.

Die meisie het julle ook bygekom.
Gee my 'n rekenaar en programme,
gee my 'n vriend wat die taal verstaan,
dan is ek ook 'n leier met ‘n bril.

09/06/1989