66.        GLO DIT NIE

In die mistige môreson
is daar nie 'n blom,
maar versteek onder sagte rëen
sit die blomme en ween.
Hulle botsels toegetrek
wat net die son kan wek.

'n Statige motor kom in soos 'n droom
'n Rolls Royce gedwee in sy volle kroom
Waar 'n greys man struik aan die stuurwiel
en deur die mis vewaaide vensters word getel.

Statige geraamtes van twee
wat my nie wil betaal, ag nee.
Prosedures en hulle vat 'n tree
na 'n woonwa en 'n koppie tee.

Hoekom so gedoen met die welgediend,
wat in die mis wil kom blomme kyk
so word die statiges uitgeryk
dat 'n blom se waarde lê ook in sy bek.

Hulle word maar verder voortgelig
van een pad na 'n ander gedig.
Ons neem toe maar hulle vrug
en hoop hulle dink dit is nie 'n klug.

Daar verdwyn my misterieuse spoke in die mis
wetend dit is alles uitgewis
en dat hulle tot die diere gaan mis
want selfs die blomme is vermis.
Nog kom die spoke na die plek
om my sprokie te bou by die hek.