56.        GOUE HART

Liefdeskind met die wind gesaai,
binne jou vind ons g’n papegaai.
Jou hart is soos 'n skip by die kaai.
Jou seile vol wind maar raai.

Waarom die hart so leen
en jy betaal 'n opregte loon?
Maar die self is so leen
en die wind staan jy teen.

Regop seil jou skip in die waters.
Daar is rus langs jou kus
en almal aan boord is gerus.
Die liefdeskind het jou gekus.

Jy doen soveel vir ander,
gee tog net vir die self ook om.

29/06/1989