39.        MOOI

Mooi was nog nooit lelik,
'n vakansie baljaar
vir die oog wat sien.
Soms blind vir lelik
en die waarheid,
nog teeds dink hulle
mooi was nooit lelik.

Bedaar, bedaar gedagte vriend,
ek kan ook die middel sien.
Daars geen kant tussen lelik en mooi,
dis tog net wat die oog sien, ou vriend.

Hulle kyk nog steeds
maar noord en voort.
Daar is baie om te sien,
die lyne of daar tussenin.
Maar mooi is vir die soort oog
met wat ons die waarheid sien.

01/02/1989