49.            PIONIER 2

'n Patriot is g’n pionier
dit staan vas teen 'n muur
wat na ander sonder reg gluur
met 'n hart vol vuur.

Die eerste mens ken geen grense
en hulle trek geen lyne.
Voor hulle oë is daar nie gordyne
in hulle voorpos soos myne.

Hulle het gekom om te bou
en harde bene gekou.
Die arme lewe het hulle ook geknou,
maak hulle vriende met die Engelse wat hou.
Mense wat nou?
maak nou weer vriende en gou.