69.            TAFELBERG

Tafelberg, is jy hol
of is jy leeg
het die Weermag
jou dalk geweeg.
Het jou sand dalk beweeg
of sal dit deug
om so selfmoord te pleeg?
O, eiland heiland
die nuwe inwoners klou
al om die eiland
al het die see terug beweeg.