53.            WYSHEID

Wysheid is 'n rykdom meer werd as goud
en kom voor die woord van oud.
Dit bly ook by die mens
al is dit versteek in die spens.

Die data staan los
van die mens se gees,
ook nie deel van die vlees
dit is wat die siel vrees.

Dit byt aan die gewete
en draai rook uit die ratte.
Wat meet die gesegde
bo sintuig waarde.
Het ons nog die heelal se alles
en sonder geloof is dit waardeloos.