9. DIE MOL EN SY MAATJIE

Die huislike omstandighede was dol
Toe word die kind ʼn mynner mol
Die ontvlugtings droom gaan toe ondergrond
Daar kan hy vry wees en sy veiligheid bou
Maar elke keer as hy die skag sink
Laat sy pa waar sy droom opvul
Sy vriendskap was Blanc de noir
Hy was Blanc en Richard was de noir
Hulle vriendskap was van dieselfde wyn gemaak
Hulle kan nie soos die ander van die selfde druif onderskei nie
Maar die ander het hulle toe van mekaar geskei
Maar die jonk wreedheid het daar van net oor gebly
Apartheid was nie altyd net rouge de noir nie
Dit was nog altyd vir my Blanc de noir
Vir die de noir is dit nou volkome vryheid
Maar die ou Blanc de noir is nog van mekaar geskei
Apartheid se Blanc de Blanc het nou noir de noir geword
Die Blanc de noir se gelykheid het vir ons agter gebly
Wanneer leer die wynmaker dat ons is van dieselfde stok is?

16/10/2004