30. DRAMA EN YSSKAATSE

So lief as wat ek vir soldaat wees was
Was ek nie lief vir die oorlogmasjien self nie
Want toe al het ek dril en kadette vermy
Was ek ʼn soldaat van liefde nie dood nie
Dit is hoekom jy daar in die drama klas gekry het
Nie net om die kadette te onduik nie
Maar ook vir die genot van kuns en rolle te speel
So het dit my nader gebring aan die geesteswetenskappe
Ek het nie alleen net drama en koor op skool gedoen nie
Maar daar was ook drama buitemuurs by die Kennedy Brown Studio
ʼn Groep wat geaffilieerde was aan die Trinity Volledige in Landon
waar ek nie net opregte Engels geleer het nie
Maar met ons toneelstukke was ons altyd eerste in kompetisies
So het ek in my jonger dae ook gedigte suksesvol voorgedra
Dit is seker waar ek my digter bloed gekry het
Want ʼn skerper hou nie van om ʼn papegaai te wees nie
My ander sport was figuur en vry ysskaats in Boksburg
En het ook die beginners op ysskaatse ook afgerig
Dit was net jammer dat die weermag daar die tyd
ʼn Olimpiese sport soos ysskaats nie as ʼn sport beskou het nie
Want daar was nie ysskaatsbane in Hoedspruit nie
Al wou hulle my verder oplei na my nasionale klere daar voor
Ek kon nog nooit vinnig hardloop nie
En moes toe altyd net sorg ek was nie laaste nie
Ek was ook te maer en klein gebou vir ander sport
Alhoewel ek ook redelik gedoen het met amuteer stoei
Maar met ysskaatse het ek besonders uitgeblink
Want hier kon my kort bene baie hoogte kry
Wat beteken dat meeste van die ingewikkelde spronge was moontlik
Maar ek moes weer stilbly vir die haat in die land.

17/03/2005