52.            ANGLISASIE

Frees tog die anglisasie,
Rasend vertrek ons van die basse
Met ʼn Skotse wamaker se handewerk.
Hy het dit goed gebou, vir vêr trek,
ʼn gewaarborgde durasie.

Van die wamaker, Suid Afrikaner
Seegeskiedenis is toe anglisasie.
Hy heet niks van bloed rivier,
Nog die’ se gelofte,
Nog moet die’ die dag met ons vier.

Sy kinders het gesweet in Kimberley,
Het gehelp om ʼn nasie te bou.
Hulle ry soms asbesstos aan
Om ʼn humeur te verkoel.
Tog staan hulle ongegrond
Op anglisasie sonder voorkeur.

Hulle skiet die eerste tonnels oop
Teen klip en Victoriaanse magte.
Nog is hulle verlore gedagtes
Van hulle taal se anglisasie.

Toe kom die swart volk
Tot ʼn wrede redding
Hulle indaba Afrikaans
En nou indaba die rooies ook.

21/06/1989