10.            BAKOORJAKKALS

Kom  Toypom se tante
Jy vat na alle kante.
Sit een agter na
Met meer as ʼn kruiwa,
Dan lê die gedoente
Vol bakkies van groente.
Alle tande met ore omring,
Verrimpel is die ding.
Die honde gedoente,
Jou ore maak die roem.