28.       BLOM VAN HUMEER

Augustus groet weer die September weer
Die veld sit uit en alles neer
Met landelike groente in broeityd
Sing die voëltjies van die die blommetyd.
Dit groei op in Kaapse weer
En dus ook kry die humeur
Want die kleur volg die son
En in die donker onthul hulle ʼn non.
ʼn Kaapse verkleurmannetjie
opgedis soos ʼn blommemandjie.