29.            BRAKFONTEIN

Kykende met skitter glas
Daar onder waar dit pas
Net daar waar die voëltjies
Speel in die groen gras
En ʼn geitjie sit en koors les.

Met hoppe glans dans
Volg die pad van duwweltjies
Waggelend nou soos ʼn gans
Vaar die voete in modder waters.

Maar ek ken jou klein fontein
Al is jy die enigste in die tuin
Omring met geparste aalwyn
Jou water is vir my geen wyn.