60.            DANKIE 1

Soos ʼn dansende donkie
Groet die skammeling,
Ore buigend by donker oë.
Dit is soos ʼn water dammeling,
Soos ʼn glans wortel
Voor die neus
Wat happe tel
Van dier plesier