63.       DIE MAAN

Dit was nog nooit ʼn satelliet
Of meteoriet.
Die gholfbal
Is klein daar vêr.

Kom nader muskiet
Met oseane sonder water
En suurstof van poeier
Is alles ook tog ligter.

Is die man op die Maan dalk ons?
Sesduisend kilometer se meteoriet gedons.
Twaalf duisend kilometer die plek van ons
En so word die Maan ook ʼn planeet vir ons.

18/06/1989