35.            DONKERGAT

Walvis stasie uit die oudedoos
Jou skepe lê met roes en voos.
Hulle kom kuier nou met ʼn waterkar,
Van waentjie agter tot voortrekker.

Dit gly nou verby sink geboue
En ʼn stukkie monument bly behoue.
Die wat weet vind berou
En moet asseblief nie grou
Want in die waarheid vind ons rou.

Rooi olie gedoop in geskiedenis,
Nou ʼn seerplek in die vlees
Maar so leer ons gees
Bitter sonder vrees.
Dat ou drome koop
Môre se hoop.