27.            EILAND

Hoe op dees aarde
Kry mens daar waarde
Van die ghwano se ding
Om op te klim is reeds ʼn ding.

Bo op jou toring ʼn wit huisie
Maar ons sien geen gesigte
Net die geraamtes van gister
Wat nog daar wil treur.

O, Vondeling mondeling
Praat wat lol nou ding
Want daar op mag gun mens ding,
Nie eers vir ʼn wandeling.
Hulle sê geen steurnis
Dis soos môre se geskiedenis.