55.            GREYS WAARHEID

Wanneer weet die wyse jeug
Om te luister na kennis se deeg,
Maar van die wysheid van oud
Raak hulle nie benoud.

Soos ek sê die waarde meer as goud
Geskape voor mens en oerwoud.
Laat draai die gedagte bout,
Wysheid haal net asem en die mens is koud.

Die water van lewe kom van die spruit,
Geleë binne in jou eie woud.
Die wind van tyd het dit gevind,
Maar dit maak net sommiges se ore tuit.
Hoor die wysheid as dit lei
En volg dit deur ʼn skare se gelag.