HERKENNING

Ek wil herkenning eerste graag gee aan oorlede oom Bowen Botha en familie wie dit moontlik gemaak het vir my om die ervaring te beleef wat nodig was om die digbundel te skep.