47.       HARE

Jou blond,
Jou nare gevaar.
Mense dink maar min
Aan jou vriendin.
In frees vir die goud gevaar.

Toe dom is die droom
Wat glo aan gom
En gemengde bomme.
Wie droogte vind in wysheid.

Nog was kleur af gespeel
En almal tas aan die beul.
Maar jy is soos ʼn peul
My blonde kind van leë harte.