43.       HET LIEFDE GESIEN

Elke mens vorm sy eie prentjie
ʼn idee wat ʼn lewensmaat vorm.
Ek het ook so liefde gesien
En die regte prentjie gesien.

Diep binne omvou die hart
ʼn yslike liefde gevoel.
Diepe soek almal ʼn sekere mens,
ʼn gelukwensing wat maak pas.

Ons glo ons is uit liefde gemaak
En moet sorg vir die gewese.
Sien wat pas, met ʼn seer oog
Want volmaak is daai prentjie nie.

Maak baie seker of dit bitter is,
Vat dit styfvas
En kry dit lief.
Maar vat net
Vas wat pas.

01/02/1989