6.            INKVIS

Soos die klipspringer van die golwe
Jaag die swart skuim hom soos wolwe.
Dan is die water mooiskoon belowe
Alles is strelend uit ons gelowe.

So spat swart suurlemoen in blou melk
En iets hier is ernstig gek
Want sy pote sit tot by sy nek
En stuur homself naby die bek.
Hoka, dit is net weer choka,
Hy speel net die politiek van toeka.