39.       IS DIT REG?

Kom nou versaak, is dit reg?
Maak dit saak vir die gereg,
Of is dit heeltemal vir die gretig?
Kom nou self beswaard, is dit reg?

Mik reg vermaak, reg of weg
Wat was die saak, wie het die reg?
Luister aandagtig na die saak,
En proe van hulle wyn
En los toe die soet aalwyn.

Raak bevriend met die saak,
Speel ook die noot van ʼn ander se saak.
Slaan die juisende tong toe,
Maak seker oor die saak,
Is dit reg?

01/02/1989