7.            KLIPVIS

Die skaduwee skiet van klip tot klip.
Sit vas in seegras en wys net sy lip.
Jou Finne lyk so geknip
En die vel groen gedip.

Lok hom met die reuk van as,
Dan  val vir oulaas bobaas
En sy bek dink dit is swartbaars.
Hy gorrel ook dat dit bars.

Die grote se vinne wys rooi,
Hoekom lyk jy so mooi.
Vat ho, na ʼn poel, ou nooi
En sê hy dit is sy laagwater kooi.
Nou dat ek na mense kyk,
Sien ek ook soms jou bek.