26.            KONSTABELKOP

Staan op uit Postberg se rug
Kyk wat uit die oosterse sig wurg.
Dit het ʼn vlaggie op die kop
En daar vandaan hou Langebaan dop,
Na oop groef pyne
Wat sit soos ledemate
Belese met ʼn reuse litteken
Het die mens hier geteken.