22.            LANGEBAAN

Klein Griekeland, klein sipres
Wit slaan die huisies teen die kop
En nou is die strate van stop en dop
Onder die skadu towenaar van ʼn sipres.
Aalwyne omring die dassie se kos,
Wie skarrel oor ou klippe soos ʼn bruin gees.

Skaapen eiland is jou hasie park
En waag dit net om te land
Want hierdie is suiwer net hasie land.
Langs jou stroom water in elke dag,
Heen en weer  na gewag
En pasop waar jy trap
Die see oorstroom elke dag.