23.            LANGEBAANWEG

Daar duins die Silver valke
Met los spuitende klanke.
Styg hulle op uit perdeby neste
En vlieg hulle oor die geweste.
Het hulle geen gewete,
Of is dit net ʼn begeerte
Vir die publiek te wete
En verlos van die vergete.