45.       MAAT

My boesem vriend
Vir jou kan ek sterf,
Vir jou kan ek laat erf
En vir jou kan ek vertrou.

Maar waar is jy?
Waar kruip jy weg?
Hier staan ek op water
En kan baie visse vang.
Soete lewenswater drink
En die boom van kennis verstaan.

Maat waar is jy,
Die een wat ek kan vertrou,
Die een wat by my staan,
Die een wat my help?
Jy word verwag
Sonder ag.

18/06/1989