44.            MOEDER

Ek moet u verlaat
Soos ʼn kuiken
Self uit die nes geskop.
Die’ groei toe op
En pik jou op die kop.
Dis sy lewe
En gun een
Gaan dit ontneem.

Het sy eie saak
Met sy eie lewe
En nie gekluis
In jou vere.

Die’ soek ook ʼn maat
Om saam nest te skrop.
Om warm eiers te lê
En kuikens groot te maak.
Maar soms kry die’
Ook ʼn pik op die kop.
Want dit is die lewe
Wat saak maak.

19/06/1989