46.            NAASTEBY

Namens die vaderland
Staan die geskrewe paashaas
Sit neer die stem blou kaas
En vat die hasepad.

Net ʼn blou haas
Vir ʼn Paasfees
Wat eiers lê
Namens die fees.

Was daar geen pas
Gewees houtkanarie?
Frees tog maar net
Die tande in ʼn skrum.