68.       O3

Hulle skree tot verby die stratosfeer
Die humeure word afgestof alweer.
Gun die mens weer ʼn keer
En sit die sonpyle neer.

Stookend blou grys
So het ons die wolk laat rys
Nog betaal ons die prys
Wanneer die vlamme sy vinger na ons wys.

Dan naal ons na ʼn glaskasteel
En maak wette om die wee te beteuel.
Dit maak die meeste geel
As hulle  meer moet betaal.
Nog ter nimmermeer
So leer die mens alweer.

14/11/1989