16.       OOM NEPTOON

Skakel aan die geroeste Landrover,
Die ding met vergete vere
Om geskep in ʼn boude rower
As die bleskop loskop met die eksentrieke.

Deur die donker bril
Ken hy die veld se dril
Waar hy Boesmans hoor brul
As hy die land loop met wil.
Vra versigtig vir Mabutwa
Wie se voete soek geen doepa.