15.       OP DIESEL

Hier kom motoriste van die wêreld,
Van Transvaal tot Paarl
En Taiwannese hou vol beursies
Dat die rolle vlag wat wil.

Toe smous een vir brandstof
Hy wil sy motor toe verder af stof,
Maar ʼn outa wys my ʼn half maan se kalf
En volg inisiatief tussen die dromme want dit is gaaf
Dat een moontlik vloeistof gaan opraap soos salf.

Daar word gesoek na ʼn prop wat lek
En maak dit toe stil met ʼn pomp in die bek.
Kom toe terug in almal se lê plek
En ʼn oom vind dit ernstig gek
Dat ons rustig diesel skink.

Hy sê dit is ons plig
En betaal note terug.
Die ander dink dit is ʼn olie gerug
En vat die pad met rookwolke terug.