2.            Perlemoen

Soos ʼn moeder se suigende ding
Hard deur die pêrelklip voorgebring
En ʼn hele lewe onder kamoeflering
Maar tog is jy ʼn lekker ding.

Hy klou soos ʼn warm neut
So bang is hy vir die deugniet
En onderwater sing hy ʼn lied
Van te klein word ernstig verbied.

Soos skinkind mooi
Sit die slak in die kooi
En die vleis het gun rooi.
Lekker in knoffelbotter gedooi,
Vir ʼn edelman se kos
Het nie eers die dop gedros.