25.            POSTBERG

Jou tong proe na grond
Met ʼn see reg rond
Gelys met ʼn hek of twee
Rammel daar miskien ʼn kar of twee.

ʼn Reservaat in kampe afgetree
en nou is daar ʼn groot twee
vir die inhoud onder dee
want meng hulle, O wee.

In kniblende huisies
Met uit gekapte spasies
Bly daar ʼn mens of twee
Wat geselskap geniet terdeë.
Dit is ʼn geheimenis die plek
Adverteer is gun by die hek.