31.            SKAARS

Onder die ou kampong skuil ʼn kelp
Wat die kenners na boeke gryp
En dan skaars soek na help.
Want die veld het sy eie edelweiss
Wat uitkyk na Tafelberg en suide.

Onder Konstablekop is die gebou geprop,
Waar die eland van die weiding galop.
Dan soek ʼn mens na ʼn tuin
Geplant soos kosmos in pyn.

Dodo het die blom geken
En die mens het jou ook gewen.
Hou ons nou die sade dop
Of laat ons dit afdop.
Want dit is in die hand geprop
Maar ek hoop dit is nie ʼn fop.