67.            SKANS

Gesiggie van graniet
Uit blou is jy gegiet
Die stilte is verniet
Keer die mens se verniel.

Werk aan ʼn glimlag
Net wanneer dit mag
Elke volgende dag
So dat die hart smag.

Sy kom van die baai
Mens kon dit nooit raai
Wanneer sy stil waai
En stuur ander na hulle maai.
Al speel sy graniet
Lê haar hart by die glimlag.