12.            STEEKVLIEG

Hiert jou verwronge
Spikkel greysprinse
Soos swerms vol soldate
Sonder enige vrese.

Julle mors met my skaduwee
Byt dat die bloed omgee
En dan geniet hulle dit terdeë
Ek verstaan die goed nie alweer.

Slaan ʼn paar verby hulle gewete
Maar nog kom hulle dit nie tewete.
Doop hulle toe heeltemal besete
En breek hulle doppe in skerwe.
Vertrap die goed se reste
En vervloek hulle tot in die verte.