18.            STEWELS

Ons hou wag met ʼn woonwa
So ʼn paar jaar gelede
Waar ʼn man verduidelik wat
En ʼn ander kyk na sy gelde.

Die stewels word toe kruisverhoor.
Dit is gemaak van egte koedoevel
En waar gekry die mooi goed.
Dit is ʼn persent en hou die palms oop
En raak toe moeg geloof en loop.
Ek vra toe wie was dit?
Net die minister my heer.