13.            TARENTAAL

Jou kletter pessend
Môre en aand ketsend
Die spikkel gedoente
Wie prikkel in my groente.

Die jaag in die verte
ʼn ander se stertvere
en vingers strooi sade
maar vergeefs die groente.

Vervloek die bastervoël
Soos sy gesiggie gloei my kool.
Pasop wilde hoenders wat skrop
As die boer glimlag vir sy sop.