54.            TERVERGETE

Hulle ondermyn die pyn
En ween die wyn
Tot die hart kwyn
Sonder dat dit rym.

Van besoeke
Tot briewe
En ook mense
Gestuur na jou sin van lewe.

Maar die mens raak poegaai
Om oor jou te raai.
Dan laat hulle waai
En raak jy kwaai.
Ou nooi wat jy wil gee is vergete
En dit wat nodig is is ter vergete.