53.            TROTS

Trots op ons rots,
Trots op ons taal
Al lyk die wêreld kaal
Met mense wat maal.

Die Suidelike rots
Is vas genaal.
Mense van kaliber wat nou praat
Al is dit soms op straat.

Kyk hulle staan op ʼn rots
Geeneen buig sonder trots.
Tog loop hulle soos ʼn kat
Met die spoed van ʼn slak.
Mense julle kan maar trots wee
Maar doen dit sonder met die oë.